Who are we? / Wie is ons?

We’re travel agents based in Klerksdorp and we specialise in accommodation in & around Klerksdorp.

We began operations in 2015 and every year we’re approached by more and more accommodation suppliers to help them get their guest houses and B&Bs full.

The difference between us and the bigger international travel sites is that we verify local accommodation establishments. The most expensive places aren’t always the best ones, and the cheapest isn’t always the worst.

We are busiest when Klerksdorp hosts large events and sports events. Everybody is looking for accommodation it’s full everywhere. We search the whole Klerksdorp and organise accommodation for you and your team.

Our website is easy to use. Simply fill out our contact form on our Contact us page and we will get in touch with you. Our you can call/ Whatsapp us anytime, day or night on 076 869 9105.

If you need any other services, just ask. We can arrange transport, food, anything you need!

Greetings,

The klerksdorp.africa team.

Ons is reisagente gebaseer in Klerksdorp wat in verblyf in en om Klerksdorp spesialiseer.

Ons het in 2015 begin en kry elke jaar meer en meer verblyf verskaffers wat ons nader om hulle gaste huise vol te kry.

Die verskil tussen ons en die groter internasionale reis webtuistes is dat ons plaaslikke akkommodasie inrigtings verifieer. Die duurste plekke is nie altyd die bestes nie, en die goedkoopstes is nie altyd die slegtes nie.

Gebeure in die area is wanneer ons die besigste is. Almal soek slaapplek en orals is dit vol. Ons soek die julle Klerksdorp vol en reel slaapplek vir vir jou en jou span.

Ons website is eenvoudig en maklik om te gebruik. Jy kan ons enige tyd, dag of nag, bel op 076 869 9105 vir navrae of n boodskap vir ons stuur deur gebruik te maak van ons eenvoudige navraagsvorm.

As jy enige ander dienste benodig, vra net. Ons kan vervoer, kos, enige iets vir jou reel!

Groete,

Die klerksdorp.africa span.